Die Nordiese weerstandsbeweging | |
NWB | |
Logo van die NWB
| |
Leier | Simon Lindberg |
---|---|
Gestig | 1997 |
Hoofkwartier | Grängesberg, Swede |
Ideologie | Nasionaal-Sosialisme anti-kommunisme anti-sionisme |
Amptelike kleure | Groen |
Webblad | nordfront.se vastarinta.com frihetskamp.net nordfront.dk |
Die Nordiese weerstandsbeweging, of NWB (Sweeds: Nordiska motståndsrörelsen, SMR, Fins: Pohjoismainen vastarintaliike, PVL, Noors: Nordiske motstandsbevegelsen, NMB), is 'n nordiese nasionaal-sosialistiese organisasie wat ten doel het om deur middel van 'n rewolusie 'n Nordiese nasionaal-sosialistiese republiek bestaande uit die Nordiese lande van Swede, Finland, Noorweë, Denemarke, Ysland en moontlik die Baltiese lande te skep.[1][2]
Die Nordiese weerstandsbeweging sluit in: die Sweedse weerstandsbeweging (Svenska motståndsrörelsen[3]) die Finse weerstandsbeweging (Suomen Vastarintaliike[4]), die Noorse weerstandsbeweging (Den norske motstandsbevegelsen[5]) en die Deense weerstandsbeweging (Den Danske modstandsbevægelse[6]).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search